Tweedehands Christelijke boeken
HomeTweedehands Christelijke BoekenGeloofsopbouwSakboekie vir persoonlike werkers – R.A. Torrey

Sakboekie vir persoonlike werkers – R.A. Torrey

6,95 incl. BTW

Auteur: R.A. Torrey
ISBN-10:
ISBN-13:
0869972294
9780869972298
Uitgever: Kaapstad : Lux Verbi,
2de uitgawe, 4e druk 1992
Uitgave: Kunstof softcover gebonden, 91 blz.
Conditie: In NIEUW staat

Slechts 1 resterend op voorraad

Categorieën: ,

Beschrijving

TORREY, REUBEN ARCHER (1856–1928) word ná studie aan Yale, Leipzig en Erlangen as hoof van die “City Mission” van die Kongregasionaliste Kerke* in Minnea­polis, VSA (1878) aangestel. Hy werk dikwels saam met DL Moody*, wat, onder andere, die vermoë gehad het om be­kwame mense rondom hom te vergader. So word Torrey die eerste hoof van die konserwatiewe Moody Bible Institute in Chicago (1889). Hy maak dié instituut ’n model vir Bybel*­inrigtings in die wêreld. Self ’n suksesvolle evangelis, onderneem hy, gewoonlik saam met ander medewerkers, verskeie binne- en buitelandse reise, onder andere na die Britse Eilande, Australië en Nieu-Seeland. Sy kursusse oor persoonlike werk en sy praktiese metodes het hulle stempel op die lewe en optrede van duisende persoonlike werkers afgedruk. Van 1912–1924 is hy werksaam as skrywer, Bybeldosent en pastor in Los Angeles.

In Suid-Afrika is hy veral bekend vanweë sy Sakboekie vir persoonlike werkers waarvan tienduisende in Afrikaans verkoop is.

Zie voor verdere TOELICHTING ook de ACHTERZIJDE van het boek !

Auteur: R.A. Torrey (Reuben Archer), 1856-1928
ISBNr: 0869972294 9780869972298

 

Extra informatie

Gewicht 90 g
Afmetingen 170 × 95 × 8 mm

Beoordelingen

Er zijn nog geen beoordelingen.

Wees de eerste om “Sakboekie vir persoonlike werkers – R.A. Torrey” te beoordelen

Deze site gebruikt Akismet om spam te verminderen. Bekijk hoe je reactie-gegevens worden verwerkt.

Plaats op wachtlijst Wij informeren je zodra het boek weer op voorraad is. Laat daartoe je e-mailadres achter.