Tweedehands Christelijke boeken
HomeTweedehands Christelijke BoekenDagboekenEenminuut-oordenkings vir vroue – Carolyn Larsen

Eenminuut-oordenkings vir vroue – Carolyn Larsen

3,95 incl. BTW

Auteur: Carolyn Larsen
ISBN10:
ISBN13:
1869201426
9781869201425
Uitgever: Christian Art Gifts, ©2004
Uitgave: Hardcover, [397] pages : color illustrations
Conditie: Zo goed als nieuw

Uitverkocht

Categorieën: ,

Beschrijving

Perfek vir die vrou wat besig is met die lewe, maar begeer om met die Here ‘n pad te stap.

Die lewe is besig. Een-minuut Oordenkings vir Vroue is perfek vir die vrou wat besig is met die lewe, maar wat begeer om met die Here ‘n pad te stap en elke dag geestelik te groei. Die boodskappe is kort, maar goddelik, en gee hoop en bemoediging soos die vrou herinner word dat God altyd naby is ‘slegs ‘n hartklop weg. Die 366 aktuele boodskappe is geskryf in ‘n taal waarmee elke vrou kan identifiseer. Hierdie kompakte volume is ‘n plesier om te hanteer en elke dag oop te maak.

OOR DIE OUTEUR
Carolyn Larsen is ‘n skrywer, aktrise en ervare spreker met ‘n Godgegewe passie om met vroue en kinders te werk. Sy het al by talle konferen­sies in Amerika, Kanada en Indië opge­tree. Carolyn het al meer as 40 boeke vir kinders en volwassenes geskryf. Sy het al verskeie pryse daarvoor ontvang. Carolyn en haar man, Eric, woon in Glen Ellyn, Illinois. Hulle het drie volwas­se kinders en is ook trotse grootouers.

Afrikaans translation from the English of: One-minute devotions for women.

Zie voor verdere TOELICHTING ook de ACHTERZIJDE van het boek !

Auteur: Carolyn Larsen
ISBNr: 9781869201425 1869201426 (Niet 9781432103934 / 9781432100056 )

Extra informatie

Gewicht 300 g
Afmetingen 145 × 112 × 23 mm