Beschrijving
Inspirerende oordenkings vir elke seisoen van jou lewe.
Text in Afrikaans
Inspirerende oordenkings vir elke seisoen van jou lewe, met pragtige binne-ontwerp en bemoedigende inhoud – Maretha Maartens bemoedig en inspireer jou om ‘n dieper verhouding met God te hê en sy genade in jou lewe beter te verstaan. Elke dag is vol genade is beskikbaar in ‘n handige saamdra-formaat, en is die ideale geskenk vir ‘n vriendin, familielid, of vir jouself!
Inhoud; Met wie kan julle God vergelyk?; Klein god, ontsagwekkende God; Die God vir wie nietighede belangrik is; Ons Vader; Jou Vader se oë; Jou Vader se geloof in jóú; In opdrag: een sprong; Soos waters die seebodem bedek … ; Die teenwoordigheid van God; God en dié wat niks weet nie; Stamelende aanbiddingstaal; Tot nou toe het ek gehoor … ; Stemme wat oor God praat; Wyse stemme; Die wonderlikste ding; Alles is moontlik!; Voor ‘n groot God; God is oral; Ons kan nie ontvlug nie; Voor ‘n heilige God; Heilige liefde; Ferm liefde; Verlossende liefde; Herskeppende liefde. Sturende liefdeBevrydende liefde; Die geduld van God; God sê nog nie ‘Zero!’ nie; God is volmaak; Soewereine Heerser; Heerser oor alles; Die Heerser wat beskerm; Mederegeerders; Bestyg die troon!; Meer as oorwinnaars; Omdat Hy leef; Net Een wat lewe gee; Lig en duisternis; Die Lig — uitgedoof?; Die lig van sy teenwoordigheid; God se slagveld van stilte; Oorwinning op die slagveld; In die krag van die Gees; Voorbidding; Genade op genade; ‘n Nuwe Testament; Genade — ondanks … ; Bly in die genade; Genade wat genoeg is; Goddelike guns; Sy genade met ons … ; Genade in nikstyd; God is steeds daar. Heilig, heilig, heilig is die Here!Eerbied vir die Heilige; Ontsagwekkende God; In sy heilige teenwoordigheid; Ons onpartydige God; Die finale misterie; Genadige misterie; Die Seun; Die Tweede Adam; Die volmaakte Mens; Die Seun het gekom sodat … ; Sodat Hy verheerlik sal word; Die Lewende Brood; Sodat ons Hom kan ken; Om alles nuut en heel te maak; Kinders van God; Bevrydende waarheid; Om Jesus te ken; Oorgawe; Die Seunhet gekom sodat … ; Keerpunt; Glo … gered!; Blywende bekering; Totale vryspraak; Bekering — daagliks!; Eindnotas. |
Auteur: | Maretha Maartens |
ISBNr: | 1415304386 9781415304389 (eBook |
Beoordelingen
Er zijn nog geen beoordelingen.